NEH4 is ‘n beheerkamer wat 24 uur beman word in Senekal. Ons wil veiligheid in die dorp sentraliseer
deur ‘n veiligheidsnetwerk en die monitering van kameras.
Ons het verskeie pakkette vir beide besighede en die residesiële gebiede
wat die installasie en verhuring van ons kameras insluit:
| ||||||
NEH4 se missie is die sentralisasie, organisasie en mobilisering van veiligheid en sekuriteit in Senekal en die omliggende omgewing.